|
Kyk gerus na die indeks aan die regterkant van hierdie bladsy om al ons webbladsye volgens U keuse te besoek of deur te kliek op een die volgende "links":
GEBEDSVERSOEKE Ons kan nie sonder gebed lewe nie. Het jy 'n behoefte aan gebed of wil jy he ons moet vir iemand anders intree en tot die Troon van God nader. Jesus beantwoord gebede meer as ooit ons met net vra en glo.
DIE BYBEL Lees die Bybel net hier op ons webtuiste!
SAAI VIR JESUS Gee vir die werk vir die Here en help ons so om die Evangelie te verkondig, Bybels te versprei en ander te help. Gee en vir jou sal gegee word! BANK BESONDERHEDE: BANK: FNB TIPE REKENING: Essential Account TAK: Quagga Pretoria REKENING NOMMER: 62316063859
VROUE KAMPE Kom dames kyk gerus hier wanneer is dit ons volgende vroue kamp en kom geniet 'n fantastiese geseende tyd waar ons vrouens God loof en wonderwerke gebeur. Elke vrou verdien daardie breek en hoe wonderlik om 'n Jesus breek te vat waar jy geestelik gevul word en groei en leer hoe om jou werk as vrou in die Wil van Jesus te doen. -Leer alles oor vrouwees van mooilyk tot om jou man te bevredig en hoe om dit als in die Wil van God te doen. Dames moet dit nie mis nie!! * Kom ontvang profetiese woord. * Kom leer hoe om gewigsprobleme vir God te gee en resultate te sien * Kom dra jou man of kinders in gebed op voor die Troon van God en sien hoe God lewens verander * Wees deel van vroue wat God wil dien en wil loof en prys! Wat is als beskikbaar? Jesus juwele, Jesus leesstof, Jesus musiek en nog baie meer...
JIL PRODUKSIES Noem dit en ons doen dit! Van Visuele Produksies, DVD opnames en verwerkings tot CD opnames, van Grafiese ontwerpe tot Website Ontwikkeling en Ontwerp, van Advertensies tot Bemarking, van Desk Top Publishing tot Digitale Ontwerp.
JIL PROMOSIES Soek jy na iets, kyk eers by JIL Promosies voor jy verder soek. Enige produkte en dienste is hier beskikbaar en ons ondersteun ons adverteerders want hul maak hierdie diens vir ons moontlik. Adverteer jou besigheid en produkte hier vir fantastiese resultate want Jesus kinders kyk na mekaar want hul gee om!
KONTAK ONS Maak nie saak om watter rede u ons wil kontak nie stuur net vir ons 'n E-Pos!! Met 'n gebedsversoek, 'n donasie, skenking of Advertensie, bespreking dat ons in u gemeente moet kom bedien, vroue kamp bespreking, u getuienis, of net 'n briefie om ons te motiveer of te se wat u van hierdie bediening dink of dat u vir ons bid, maak nie saak wat dit is nie Stuur net 'n E-Pos en ons sal spoedig reageer!
|